Pad na die NG KERK MONDEOR is as volg. 1. Ry vanaf Johannesburg op die M1-Suid na OVS. 2. Gaan verby Booysens-afrit 3. Gaan verby Xavier-Afrit 4. Beweeg nou na die regterkant van die pad. 5. Gaan verby Baragwanath-Afrit 6. Die pad verdeel - links gaan dit na Kimberley en - regs gaan dit na Vereeniging. 7. Hou regs op die pad na Vereeniging. 8. Gaan oor 'n Brug. 9. Direk na die brug kry u die Columbine-Afrit – NEEM HIERDIE AFRIT. 10. By Robot draai u LINKS in Columbineweg in. 11. Ry oor die kruising met Lark,
Die Algemene Sinode het in Oktober 1998 besluit dat kinders ook nagmaal mag gebruik. Kerkrade mag besluit wanneer die gemeente daarvoor gereed is, en ook hoé hulle die besluit in werking gaan stel. Dit is oor die laaste kwessie dat daar steeds by baie lidmate onsekerheid is. Van wanneer af is die besluit geldig? Kan 'n gemeente self kies óf hulle die besluit gaan toepas? En indien wel, hoé hulle dit gaan doen? FRANCOIS WESSELS het met predikante en gemeentes hieroor gesels.
Die jaarlikse Kategese Piekniek vind vanjaar weer plaas op 07 November te KOPPISOL Kampterrein. Dit is 'n geleentheid vir die hele gesin om saam te kom en lekker saam te kuier, te swem, vleis te braai, speletjies te speel en wat nie nog alles nie. Kom gerus saam. Ouens met karvane kan al van Vrydag af daar gaan uitkamp op eie koste.

Gerard en Ina Ferreira skryf en sê: Ons het vir ‘n paar jaar by Willie Vos se selgroep aan huis van Jan en Thea Gouws ingeskakel. Tydens ons Veertig Dae van Toewyding waartydens die gemeente se visie om binne 5 jaar 50 aktiewe selgroepe in die gemeente te hê, het ons geroepe gevoel om ook ‘n selgroep te begin.