Vroue Wegbreeknaweek :17-19 Julie 2009 te Achterbergh
DAMES DIT IS WEER SULKE TYD!
- 'n Naweek van batterye herlaai en sommer net lekker ontspan.
- Ons bly in luukse kamers met twee beddens en 'n badkamer elk.
- Ons gebruik die sitkamer met 'n lekker kaggelvuur as kuierplek.
- Geen reëls, sprekers óf 'n vaste program nie.
- Ons sal wel "Wandel in die Woord" en etes op vasgestelde tye hê.
- Die koffiewater sal heeldag kook!
- Daar is 'n warmwater swembad - so bring jou kostuum saam!
- Waar: Achterbergh Kampterrein. Klik hier om te sien hoe dit daar
lyk! - Wanneer: 17 tot 19 Julie 2009
- Koste: R600 (jy kan 'n deposito van R200 betaal en die res afbetaal om jou plek te verseker.
Bespreek gou jou plek by Thea (011) 680-9466 of Dominica (011) 9411208 om teleurstelling te voorkom!
