04 Sep 2009 : GEMEENTEBRAAI
04/09/2009 - 17:00
04/09/2009 - 23:00
Africa/Johannesburg
Op 4 September 2009 hou ons 'n Gemeentebraai. Alles is gereël en ons hoop om digby die 300 mense bymekaar te kry en aan elkeen 'n gratis Calamari voorgereg, bord braaivleis,pap,slaai en 'n broodrol, en 'n bakkie nagereg te bied. Dit is die Kerkraad se manier om aan u dankie te sê vir u bydrae tot ons gemeentewees die afgelope jaar. Kom geniet ons saamwees!
