Aktiwiteite vir die week

Voedingskema
Maandag, Woensdag en Vrydag word daar vanaf 7 uur gekook vir 120 kinders van Voorbrand Laerskool.
Baie dankie vir al die seniors wat so vroeg moet opstaan om te kook.

Sondag 24 Januarie 2010
08:30 Erediens

09:45 Kategese
18:30 Crossing

Maandag 25 Januarie 2010
07:00 Voedingskema
19:00 Selgroepe

Dinsdag 26 Januarie 2010
11:00 Dames Bybelstudie
19:00 Selgroep - Dr Gideon

Woensdag 27 Januarie 2010
07:00 Kook vir Voedingskema
10:00 Seniors speel Bingo in die Kerksaal

Vrydag 29 Januarie 2010
07:00 Voedingskema

19:00 GROOTSEUN met Pierre Breytenbach

Sondag 31 Januarie 2010
08:30 Erediens
09:45 Kategese
16:00 Kerkraadsvergadering: Alle kommissieverslae moet voor Woensdag ingehandig word asseblief.

18:30 Crossing.