Dankoffers

Dankoffers en ander inbetalings kan op die volgende maniere inbetaal word:

  • Teken 'n Debietorder (by die kerkkantoor beskikbaar of druk onderstaande vorm uit, voltooi en faks na 011-680-9215 )
  • Plaas in koevert met u naam op en gooi in kollektebordjie
  • Betaal in by Kerkkantoor
  • Plaas Elektronies oor

Bank Besonderhede:

 Naam:  NG Mondeor
 Tak:  ABSA Booysens: 334105
 Rekening Nommer:  160-580-267
 Verwysing:  Meld asb u naam en doel van inbetaling.


 

 

 

 

 

AttachmentSize
Debietorderopdrag.doc59.5 KB