Bedieninge
In hierdie afdeling wil ons u graag inlig van al die aktiwiteite wat in ons gemeente aan die gang is en tegelyk ook só onder ons erkenning gee aan een en elkeen wat daartoe bydra dat die bediening in Mondeor tot eer van God van krag tot krag gaan.
Media Bediening (1) Ons gemeente is baie bevoorreg om ’n baie besondere bediening te hê in die vorm van Gert en Marita van Wyk se mediabediening. |
